Printer friendly
"AcronymFinder.com

What does VA stand for?

VA stands for Vanaf (Dutch: From, used in pricing)

This definition appears very frequently and is found in the following Acronym Finder categories:

  • Business, finance, etc.

See other definitions of VA

Other Resources:
We have 67 other meanings of VA in our Acronym Attic

Samples in periodicals archive:

[ILLUSTRATION OMITTED] Charles Malan (22 Mei 1945-24 Augustus 2011) was in sy lewe betrokke op verskeie terreine in die Afrikaanse letterkunde: aanvanklik as dosent aan die destydse Universiteit van die Oranje Vrystaat vanaf die vroeg 1970s tot 1981; daarna verbonde aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing as hoof van die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL).
Hy was een van diegene wat ingesien dat in die nuwe tydperk met enersyds die koms van elektroniese media en andersyds die pogings om vanaf 1994 Afrikaans te marginaliseer, uitgereik sal moet word na 'n bree publiek.
Hierdie praktyk het 'n baie wye gebied bedien - radiologiese dienste vir privaat en staatspasiente in staatshospitale vanaf Klerksdorp tot Lichtenburg en Mafikeng in die noordweste, Wolmaransstad in die weste, en Potchefstroom en Carletonville in die ooste.