Printer friendly
"AcronymFinder.com

What does OA stand for?

OA stands for Onder Andere (Dutch: Among Others)

This definition appears very frequently and is found in the following Acronym Finder categories:

  • Slang/chat, popular culture

See other definitions of OA

Other Resources:
We have 57 other meanings of OA in our Acronym Attic

Samples in periodicals archive:

Hy het onder meer opgetree as redakteur en mederedakteur van publikasies soos Die oog van die son (1982), Letterkunde en leser (1983), Sensuur, literatuur en die leser (1983), Spel en spieel (1984), Skrywer en gemeenskap (1985), Kortgesprek (1986), Ras en literatuur (1987), Vanwee die onbewuste (1987), Gids by die literatuurstudie (1989), Onder andere (1990), Viool en voorlaaier: Kultuurstudie in 'n Rome wat brand (1990) en Kleinbegin in die prosa (1991) Ook nog netjiese blokboeke en skrywerstudies: Die ambassadeur (1980), Die keiser (1981) en Bartho Smit: 'n kritiese waardering(1984).
Wat sy produksie van poesievertalings betref, het Hugo onlangs onder andere 'n keur uit die werk van Bart Moeyaert (2011), Rutger Kopland (2010) en Herman de Coninck (2009), van wie hy reeds in 1996 'n eerste vertaalde keuse gelewer het, die lig laat sien.
Jacobus is gevolglik nie 'n boek met 'n enkele kronologiese verloop nie, maar bevat eerder drie vervlegte verhaalvlakke, wat onder andere tipografies in die "Inhoud" en die res van die boek aangedui word.
Daarbenewens het hy onder andere vyf dramas geskrywe, asook 'n bundel satiriese essays, naamlik Saturae: die essays (1994), opgedra aan Lucianus van Samosata.